📍Jeug Bybelstudie en Kuiers📍

📍Tyd: 14:00-18:00

📍Voorgestelde datums vir die jaar – 2024 : Alle datums volgens die kerk kalender.

📍Formaat: *Bybelstudie📖(45min) (Word gelei deur : Manie Grobler)
*Daarna speletjies wat deur jong volwassenes gelei sal word.🤸🏻‍♀⛹🏻‍♂🎯🎳
*Dan worsbraai en kuier.🌭🧃