Familie Bybelstudie

Samekomstye : Elke tweede Woensdag van die maand by Carl & Brigitte se huis 18h45.(Datums by Events)

Reeks: Die kerk as die liggaam van Christus

Manne & Dames Bybelstudie

Samekomstye : Elke tweede Saterdag van die maand by Carl & Brigitte se huis 06h30. (Datums by Events)

Mannestudie : Who is God? deur Joel James

Damesstudie : War of Words deur Paul David Tripp

Jeug Bybelstudie & Kuiers

Samekoms tye : Een Saterdag per maand. (Datums & Bymekaarkom Adres by Events)